Die biggest loser het mense gaande - baie volg dit op TV.
Herbalife het sy eie weergawe hiervan - genaamd - Weight Loss Challenge.
Hierdie blog wil in kort vertel hoe jy (en ander) 'n inkomste kan genereer van R100 000 of meer rand per maand.
1. Jou doelwit is om 2 WLC per week te doen met 25 mense in elkeen.
2. Jou tweede doelwit is om mense te help om ongelooflike resultate met hulle gewig te kry.
3. Jou derde doelwit is om hierdie proses te dupliseer deur ander ook te kry om die WLC te begin op presies dieselfde manier as wat jy dit doen.
R100 000 klink na baie geld - so kom ons begin met min:
Jy het 50 mense in jou twee groepe.
Uit die koop al 50 mense by jou 'n shake - dis al. Jou wins is tussen R60 en R120 per shake.
Jy verdien R3000 uit die shakes (jy moet eintlik meer verdien!) en jy beweeg meer as 1 000 volume punte op die basis.
In week 3 behoort die meeste mense weer shakes te koop (maar kom ons maak dit maar 20). Jy verdien R2400 nou - R5 400 in maand een.
In week 6 is daar weer 40 shakes - en weer in week 9 en week 12 - nog R7 200. So jou totale inkomste oor die tyd is ongeveer R12 600 - 3 maande wat beteken dit is oor die R4000 per maand. Jou volume punte gaan ongeveer 1500 per maand wees.
Nou hoe vergroot jy jou inkomste?
Jou teiken is om deur die twaalf/dertien weke wanneer jy met die groep besig is vyf persone te identifiseer wat dieselfde gaan doen. Jy kan dan binne vier tot vyf siklusse van 13 weke elk jou inkomste fenominaal uitbou.
Hoe werk die syfers?
In die tyd kry jy 5 mense wat gaan begin met hulle eie WLC nadat joune voltooi is.
Hierdie 5 mense gaan 7500 volume punte per maand doen (saam).
Hierdie 5 mense gaan weer elkeen vyf ander kry wat dus 37 500 volume punte gaan doen.
Hierdie 5 gaan weer vyf ander kry wat dus 187 500 volume punte gaan doen.
Jou totale volume punte is dus R232 500 waarop Herbalife jou 'n bonus van minstens 5% betaal - 12 650 - wat met ongeveer R100 000 in rand is. Indien jy 'n verdere bonus verdien kan daardie inkomste nog heelwat lig.
Nou wat is 'n WLC en hoe werk dit? Jy kan gaan loer op my eie webblad wat hieroor handel, maar in kort kom dit op die volgende neer.
Dis 'n geleentheid waar mense met die hulp van Herbalife produkte 'n aansienlike hoeveelheid gewig verloor terwyl hulle in 'n pret omgewing leer van goeie voeding.
Dit kos deelnmers R195 vir die hele periode, maar aan die einde van die tyd gaan die meeste van hierdie gelde weer terug na die deelnemers in die vorm van pryse.
Watter aksie moet jy neem om die WLC te laat slaag?
1. Jy het 2000 flyers nodig wat uitgedeel moet word vooraf
2. Jy het 100 'posters' nodig wat by winkels, kerke, gemeenskapsentrums opgesit word
3. Jy moet poog om op die radio te kom waar toepaslik en in die koerant te kom
4, Jy moet met elkeen wat bel 'n persoonlike onderhoud hê waar jy die Herbalife produkte voorstel as die geleentheid om wel die gewig te verloor.
5. Jy gaan individue nooi na 'n 'healthy breakfast' op 'n Saterdagoggend of ander geleë tyd waarna jy vir hulle vertel hoe die besigheid werk en jy hulle nooi om deel te word daarvan.
Hansie Louw
082 773 4022
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment